Skei maak seer: Uit ’n man se hart, oor die pyn van egskeiding (Afrikaans Edition)
Johan de Lange
Is jy seker EGSKEIDING is die enigste, beste, maklikste oplossing vir jou huwelik wat nie werk nie?
Die skrywer van hierdie boek is nie ’n huweliksberader of sielkundige nie. Hy is ’n man wat self die pad van trou en skei (en weer trou en weer skei) geloop het. Dit gee hom ’n ander perspektief op verhoudings as wat hy as jong man gehad het. Ervaring het hom dinge geleer wat hy nou wens hy vroeër geweet het.

Year:
2018
Publisher:
Carpe Diem Media
Language:
afrikaans
ISBN:
B07DFG61PX
File:
EPUB, 299 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2018